Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy

Ep. 67 - Eskom gaan bly, Afrikaans by Maties gly & Guptas moet VSA vermy

From: Podlitiek
0 0 4 months ago
Soos Pretoria in Jakaranda-bloeisels bedek word, gee die Podlitiek-span ‘n blikkie oor ‘n ander tipe pers, wanneer hulle hierdie week se nuus stories oorweeg, bespreek, en analiseer. Vandag kom die Konstitusionele Hof se uitsprake oor taal aan die Universiteit van Stellenbosch ter sprake, sowel as President Cyril Ramaphosa se ommekeer oor Eskom. Daar word ook vlugtig gekyk na die VSA se besluit om die Gupta-broers te swartlys, en die rol wat die internasionale sektor in hedenaagse politiek ... See More

Author

Find us on Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Create a podcast - New York, NY
Help